top of page
Koop almal
ALGEMENE VRAE OOR SPRAAK- EN TAALONTWIKKELING

In hierdie afdeling word vrae wat ouers dikwels vra kortliks hanteer:
-
Onthou egter dat daar verskeie opinies die rondte doen en dat “spraakterapie-hub” maar slegs een van vele stemme is.
-
‘n Goeie plan is om ‘n spraak- en taalterapeut te kontak en ‘n konsultasie te reël indien u voel dat die inligting wat hier verskaf word u bekommerd maak oor u kind, onvolledig is of lei tot net meer vrae.
bottom of page