top of page
Beginklank: t
  • Beginklank: t

    R34,00Price

    Die program stel die kind bloot aan die /t/ klank op verskillende wyses.  Die kind moet (in interaksie met 'n terapeut, fassiliteerder of ouer) sekere ouditiewe opdragte voltooi, na 'n storie luister en terugvertel, prente teken ens. Die doel van die program is fonologiese bewusmaking, taalverryking en ouditiewe bombardering. Die program is handig vir Graad 0 en 1 leerders, asook vir Graad 2 leerders wat meer klank-letter benodig._cc781905-5cde-3194-bb3b-136bad5c58d_

      bottom of page