top of page
Beginklanke: j

Beginklanke: j

R32,00Price

Die leerder word op verskillende maniere ervaar aan die /j/ klank aan die begin van woorde. Fonologiese bewustheid, ouditiewe begrip, die volg van instruksies en woordeskat word ontwikkel. Die program is handig vir gebruik 1:1 van in 'n klein groep. Vir gebruik deur terapeute, remediërende onderwysers van tuisskool ouers. 

      Winkel

      © 2021 deur Spraakterapie-hub. Webwerf-ontwerp deur Stonehut

      spraakterapieblack1_edited_edited.png

      Kontak

      Johannesburg,
      Suid-Afrika

      bottom of page