top of page
Vergelyk & Kontras
  • Vergelyk & Kontras

    R40,00Price

    Om ooreenkomste en verskille in prente te bespreek is 'n belangrike taalvaardigheid en ontwikkel redenasie en probleemoplossing. Die program is ook nuttig om die oordrag van korrekte artikulasiepatrone na spontane spraakvlak aan te moedig. 18 bladsye prentpare. 

      bottom of page