top of page
Tweeklanke/diftonge: aai en ooi
  • Tweeklanke/diftonge: aai en ooi

    R36,00Price

    Hierdie fonologiese bewustheidsprogram fokus op foneem-grafeem verbindings tussen klanke en letters. Die tweeklanke/ diftonge aai af ooi word vasgelê op woordvlak, in frases en sinne. Eers word die mondbewegings verduidelik en daarna moet die leerder verskeie oefeninge voltooi om die klanke in die oefen te voltooi: pas die klank deur die letter, lees en teken, lees verspotte, lees en korrigeer spelfoute, skryf nou self sonde. 9 werksvelle. 13 bladsye om uit te druk.

      bottom of page